This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Sagte staal/lae koolstofstaal Vlekvrye staal Aluminium Brons Koper Lood Tin Sink
2. Verskeie metale word as moontlike antwoorde vir elk van die volgende eienskappe gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf die eienskap en die metaal van jou keuse in jou klaswerkboek neer. 2.1 ... het ’n redelike lae smeltpunt en kookpunt. A Tin B Sink C. Vlekvrye staal D. Sagte staal
2.2 ... is magneties van aard. A Rekbare gietyster B Smeebare gietyster C. Smeeyster/smeestaal D. Brons
2.3 ... is ’n baie sagte metaal, maar is swaar. A Lood B Grys gietyster C. Tin D. Vlekvrye staal
2.4 ... is geneig om te roes as dit nie behandel word nie. A Sagte staal/Lae koolstofstaal B Aluminium C. Koper D. Tin