This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
1. Die diagram hieronder toon die vloerplan van die buitemure van ’n brandkamer.
6 000
2 100mm high 800mm wide
2 100 mm hoog 900 mm wyd
Gebruik die volgende spesifikasies: • Die mure is 220 mm dik • Die deuropening is 2 100 mm × 900 mm. 1.1 Bereken die oppervlakte teëls wat benodig word om die vloer te teël.
1.2 Bereken die totale oppervlakte van teëls wat benodig word, insluitend die 5% vir breekskade.
1.3 Bereken die lengtes vloer- en kwartrondlyste wat benodig word. Rond jou antwoorde tot twee desimale af.
2. Die diagram hieronder toon die vloerplan van die buitefondamentmure van ’n L-vormige huis. Die mure is 220 mm dik.