This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Figuur 7.3: Berekening van strookfondament vir ’n enkel- en halfsteenmuur
Die dikte van die strookfondament kan ook soos volg bereken word: Enkelsteenmuur Dikte = 150 mm + dikte (220 mm) + 150 mm Trek ’n 60°-lyn vanaf die punt waar die muur op die fondament rus om die lyn oor sy breedte te sny. Dit sal die dikte van die fondament aandui.
Halfsteenmuur Breedte = 150 mm + dikte van muur (110 mm) + 150 mm Trek ’n 60°-lyn vanaf die punt waar die muur op die fondament rus om die lyn oor sy breedte te sny. Dit sal die dikte van die fondament aandui.