This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Gegalvaniseerde pale of eenhede, soos die een in die prent hieronder kan vasgesit word deur gate te boor met ’n betonboorpunt en ’n boor. Maak gebruik van Rawlproppe of Hilti’s om die staal aan die beton vas te heg. Gebruik ’n ratelsleutel om die Rawlboute vas te draai.
Figuur 6.2: Gegalvaniseerde voetplaat met vierkantige pyp
Poot
Ankerbout Seskantige moer
Veerwaster Gewone waster
Mortel
Beton
Figuur 6.3: Voetplate met I-balk, vierkantige en ronde pyp
Huis
Figuur 6.4: Metode om ’n staalpoot vas te heg met ’n ankerbout
I-balke en hoekyster aan betonpilare of betonmure ’n Kombinasie van I-balke en hoekyster, soos hieronder geïllustreer, word aan die betonmuur vasgeheg met Rawlboute en ’n sterk waster. Staal-dakstrukture word op hierdie manier aangebring. Verlengde entplaatverbindingstukke word soms gebruik.
Figuur 6.5: Hoekyster vasgeheg aan betonmuur
Figuur 6.6:Voetplaat en I-balk vasgeheg aan betonmuur
16 Figuur 6.7: Vashegting van I-balke aan pilaar 160
300
16
Figuur 6.8: Detail van ’n betonpilaar met gewapende staal