This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
1. Die diagram hieronder toon die voor- en linkeraansigte van een deel van die betonfondament vir ’n kaggel.
3 880 Vooraansig
1.1 Meld die lengte van die betonfondament. 1.2 Meld die breedte van die betonfondament. 1.3 Meld die diepte van die betonfondament. 1.4 Bereken die volume beton wat vir die fondament benodig word.
2. Die diagram hieronder toon die voor- en boaansigte van ’n betonfondament. 4 790
530 Linkeraansig
Vooraansig
Boaansig
2.1 Meld die lengte van die betonfondament. 2.2 Meld die breedte van die betonfondament. 2.3 Meld die diepte van die betonfondament. 2.4 Bereken die volume beton wat vir die fondament benodig word.
3. ’n Fondamentsloot is 2 600 mm lank, 650 mm breed en 550 mm diep. Bereken die volume beton wat benodig word indien die dikte van die beton 230 mm is.
4. ’n Fondamentsloot is 3 890 mm lank, 780 mm wyd en 620 mm diep. Bereken die volume beton wat benodig word indien die dikte van die beton 340 mm is.