This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Sekuriteits- en veiligheidsbeamptes op die perseel Daar moet kennisgewings wees om aan te dui waar die sekuriteitskantoor en/of veiligheidsbeampte gevind kan word.
Posisie van tekens Die vernaamste tekens, soos branduitgange, brandtoerusting, alarms, versamelpunte, moet geplaas word waar hulle te alle tye sigbaar wees; maak seker dat sigbaarheid nooit belemmer word nie.
Aanduiding van gevaarlike plekke Tekens wat aangewese plekke vir die berging van gevaarlike materiale of stowwe aandui, moet geplaas word waar almal dit kan sien en die gebied moet beveilig word. Benewens hierdie waarskuwing moet ’n teken wat sê “Slegs gemagtigde persone” vertoon word waar dit goed gesien kan word.
Voorbeelde van veiligheidstekens
Vertoon tekens om aan te dui waar helms en beskermende toerusting verpligtend is.
Toon duidelik aan wanneer gevaarlike chemikalieë geberg word.
Tekens soos hierdie sal werkers waarsku teen struikel of val of teen ander gevare.