This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Die diagram hieronder toon ’n 220 mm fondamentmuur.
19 450
8.1 Bereken die oppervlakte van die stene wat vir die muur benodig word.
8.2 Bereken die totale oppervlakte van die stene wat benodig word, insluitend 5% vir breekskade. Rond jou antwoord tot twee desimale af.
9. Die diagram hieronder toon ’n aansig van ’n 220mm fondamentmuur.
13 500
9.1 Bereken die oppervlakte van stene wat vir die muur benodig word. 9.2 Bereken die totale oppervlakte van stene wat benodig word, insluitend 5% vir breekskade. Rond jou antwoord tot twee desimale plekke af.