This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Figuur 9.11 toon die detail van bekisting wat in twee helftes van ’n ronde kolom ontwerp is.
Dik klampe
Formeellatwerk 25 × 50 mm
Kraag 50 mm Bout 16 mm
Figuur 9.11: Bekisting vir ronde betonkolom
Figuur 9.12: Bekisting
Figuur 9.13: Ronde betonkolomme op ’n konstruksieterrein
Aktiwiteit 2
1. Gee ’n kort definisie van die verwydering van bekisting. 2. Watter faktore moet in ag geneem word wanneer die verwydering van bekisting plaasvind?
3. Hoe sou jy bekisting behandel voor en nadat beton gegiet is? 4. Maak ’n tekening met byskrifte van ’n vierkantige en ronde kolom.
Aktiwiteit 3
1. Vierkantige kolomme word gewoonlik gebruik om ’n veelverdiepinggebou op te rig. Ontwerp en maak ’n simulasie van die bekisting vir ’n vierkantige kolom om die onderskeie dele te illustreer.
2. Profielborde is belangrik wanneer die fondament van ’n gebou uitgesit word. Maak ’n profielbord om die fondament te illustreer, asook een baksteenmuur van ’n breedte wat paslik is vir ’n woonhuis.