This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Minus 4/700 mm = 2 800 mm Totaal – Hartlyn = 20 520 mm
Die volume van benodigde beton:
Volume = Hartlyn van fondament × breedte van fondament × diepte van fondament
= 20,520 m × 0,700 m × 0,230 m = 3,30 m³
Aktiwiteit 3
1. Die diagram hieronder toon die boaansig van ’n uitgrawing vir ’n betonfondament. Die fondament se breedte en diepte is 700 mm en 230 mm onderskeidelik.
8 300 Boaansig
1.1 Wat is die totale lengte van die betonfondament? 1.2 Bereken die volume van beton wat vir die fondament benodig word.
2. Die diagram hieronder toon die buiteafmetings van ’n fondament vir ’n motorhuis.