This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Stap 4: Trek lyne parallel met die bestaande lyne, en hou die hoek net so. Meet 40 mm langs die boonste horisontale vlak, soos in die onderstaande diagram aangetoon, en trek ’n lyn parallel met die 40-mm-merk.
Stap 5: Meet 20 mm op die teenoorgestelde vertikale vlak met gebruikmaking van die 80 mm lyn as vertrekpunt.
Stap 6: Voltooi die lynblok en trek die buitelyne in donker lyne.