This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Voorbeeld 17 ’n Eensteenfondamentmuur is 2 600 mm lank. Bereken hoeveel stene vir die bou van die konstruksie van die onderbou nodig is.
Gebruik die volgende spesifikasies: • Die muur word in strykverband gebou. • Die hoogte van die onderbou vanaf die fondament gemeet is 340 mm. • Werk op 50 stene per vierkante meter vir ’n halfsteenmuur.
Oplossing AB C
D Getal stene benodig:
= Totale lengte van muur × hoogte van muur × getal stene per vierkante meter
2/
2,6 0,34 50
89 stene
Voorbeeld 18 Die diagram hieronder toon die buiteafmetings van die fondamentmure van ’n vertrek. 1. Bereken die hartlyn van die fondamentmuur. 2. Bereken die getal stene wat vir die onderbou benodig word. 3. Bereken die getal stene as 5% vir breekskade toegelaat word. 4. Bereken die totale getal stene wat vir die onderbou benodig word.
Gebruik die volgende spesifikasies: • die onderbou is die hoogte van drie steenlae • werk op 50 stene per vierkante meter vir ’n halfsteenmuur.