This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Voorbeeld 13 Die buiteafmetings van ’n eenvertrekhuis is 9 600 mm × 6 300 mm. Die beton vir die vloerblad word tot in die middel van die buitemure gestort (buitemure is 220 mm dik).
Bereken: 11.1 die volume beton wat nodig is vir die vloerblad indien die blad 85 mm dik is.
11.2 die volume materiaal wat nodig is vir die harde puin indien die laag 250 mm dik is.
11.3 die volume materiaal wat nodig is vir die bindlaag indien die laag 25 mm dik is. Rond jou antwoorde tot twee desimale af.
Oplossing AB C
D
Lengte van vloerblad oor lang mure = 9 600 mm – 110 mm – 110 mm = 9 380 mm Lengte van vloerblad oor kort mure = 6 300 mm – 220 mm = 6 080 mm
Volume van beton benodig: 1/
9,38 6,08 0,085 4,85 m3
Binneafmetings van lang mure: = 9 600 mm – 220 mm – 220 mm = 9 160 mm