This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Die oppervlakte van hierdie ontwerp sal op die voorgenome terrein pas en voldoende ruimte bied vir al die tuinboutoerusting en die rakke. Daar sal voldoende ruimte in die stoorkamer wees om tussen die toerusting te beweeg sonder om daaroor te struikel.
3.4 Kies van die voorkeuridee 4m Die oplossing wat deur idee 3 aan die hand gedoen word, is goed en leen hom tot verdere ontwikkeling. Dit voldoen aan die meeste van die spesifikasies en is die voorkeuropsie wat ontwikkel gaan word. Om die ontwerp te verbeter sal ek ’n veiligheidshek by die deur en diefwering by die venster installeer.
Metode waarop die beste oplossing gekies moet word Die idee met die hoogste telling sal die ideale oplossing bied.
Gebruik die volgende puntetoewysing vir die evaluering van die onderskeie idees: Uitstekend Goed Gemiddeld Swak
Kriteria Voorkoms Geskiktheid vir doel
Voldoen aan die spesifikasies Koste
Totaal:
5 43 2 Idee 1 2 2 2 5
Idee 2 3 4 4 3
11 14 Idee 3 blyk die beste oplossing te wees en gaan nou ontwikkel word.