This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Voorbeeld 4 Die diagram hieronder toon die buiteafmetings van ’n fondament vir ’n motorhuis. Bereken die totale lengte van die fondament indien die sloot 600 mm wyd is.
6 000
Oplossing AB C
D Hartlyn van fondament: 2/6 000 mm 2/4 000 mm
Minus 4/600 mm Totaal – Hartlyn
= 12 000 mm 8 000 mm
=
Totaal = 20 000 mm 2 400 mm
= = 17 600 mm
Voorbeeld 5 Die diagram hieronder toon die interne afmetings van ’n fondament vir ’n motorhuis. Bereken die totale lengte van die fondament indien die fondament 660 mm breed is.