This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Figuur 9.10 toon detail van die bekisting vir ’n ronde kolom. Die latte word binne stroke vasgeheg, waarvan die breedte deur die omtrek van die kolom bepaal word. Die bekisting en juk word in twee dele ontwerp. Een helfte word in twee stukke (50 mm dik) gesaag, en by die lasse aan beide kante met 25 mm-klampe vasgeheg. Die ente waar die twee krae saam pas, word geboor en saam vasgebout met 16 mm-boute. ’n Gladder afwerking kan verkry word deur die binnekant van die bekisting met karton uit te voer.
Formeellatwerk 50 × 25 mm
Kraag 38 mm Bout 16 mm
Vertikale klampe
Formeellatwerk 50 × 25 mm
Kraag 38 mm
Bout 16 mm Figuur 9.10: Bekisting vir ronde betonkolomme