This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Tipes lyne: dimensionering en die aanbring van byskrifte (Praktykkode – SANS)
Die lyne van elke tekening moet van ’n sekere dikte wees – ’n goeie lyn is dun, maar tog sigbaar. ’n Verskeidenheid lyne word in tekenwerk gebruik, soos buitelyne, wat die duidelikste is, en ’n gebroke lyn wat versteekte besonderhede toon. Verskeie tipes lyne verteenwoordig verskeie soorte detail volgens ’n bepaalde konvensie.
Die volgende tipe lyne word in tekenwerk gebruik: Lyn-tipe