This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
1. Vooraf-vervaardigde bekistingspanele – planke deur houtstroke bymekaar gehou
2. Raamwerk bestaande uit 50 x 50 x 22 mm-laaghoutpanele
3. Vooraf-vervaardigde sagtestaal-bekisting
4. Bekistingstimmerhout na grootte gesny
5. Laaghout met balke versterk
6. Laaghout op die perseel opgestapel om vir bekisting gebruik te word
Figuur 9.1: Voorbeelde van eenhede wat gebruik word om bekisting te monteer
Veiligheidsaspekte om in ag te neem wanneer in diep uitgrawings gewerk word • Sywande van slote wat instort • Sye wat nie teen die korrekte skuinstehoek uitgegrawe is nie • Swak grond in uitgrawingsgebied • Gebruik van ongeskikte stutte vir bekisting wat slootwalle steun • Vibrasie van masjinerie of voertuie in die omgewing • Invloei van water in die sloot • Materiaal wat gedurende uitgrawings op werkers kan val • Besoedelde grond