This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
’n Prentaansig van ’n braaistruktuur met ’n braai-area en ’n werkblad word getoon. Gebruik die inligting in die tekening, asook die skriftelike besonderhede om die oplossing op ’n A3-vel te teken.
A Teëls
Latei
Vuurvaste stene
Latei A
1. Teken en ontwikkel ’n vertikale deursnitaansig op snitlyn A-A volgens ’n skaal van 1 : 10. Die muurkonstruksie bestaan uit ’n enkelbaksteenmuur. Jou tekening moet die volgende toon: Substruktuur: Lengte van mure aan die kort kante: 895 mm (4 baksteenlengtes) Strookfondament: Muur:
630 × 220 mm 220 mm
Natuurlike grondvlak:
Onversteurde grond (rommel): Harde puin:
Grondvulling in fondamentsloot: Slytlaag
Bobou: Muurhoogte:
340 mm vanaf die ondervlak van die sloot
Betonblad (vloer):85 mm tussen binnemure Bolaag: Voglaag: