This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
3. Maak netjiese skaaltekeninge van die volgende: • Vertikale snit deur die raamkop en bo-reling van ’n deur • Dwarssnee-aansigte van ’n soliede en gelamelleerde balk wat 70 mm dik en 225 mm breed is.
4. Identifiseer die volgende simbole. 4.1
4.2 4.3 4.4
Praktiese aktiwiteit 1
Onderwerp:Maak basiese tekeninge van die volgende stene: volbaksteen, kwartpassteen, halfpassteen, afgeskuinste passteen, vrousluiter, kwartsteen, heersluiter Vorm van aktiwiteit: Praktiese toepassing Hulpbronne: A3 of A4 velle papier Gereedskap en toerusting: tekentoerusting Materiale: NVT
Beskrywing van aktiwiteit: Leerders maak vryhandtekeninge van die stene hierbo genoem.
Praktiese aktiwiteit 2
Onderwerp: Maak basiese tekeninge deur verskeie skale toe te pas Vorm van aktiwiteit: Praktiese toepassing Geraamde tyd: 60 min Hulpbronne: A3 of A4 velle papier Gereedskap en toerusting: tekentoerusting Materiale: NVT
Beskrywing van aktiwiteit: Teken ’n 20 × 20 vierkant volgens die volgende skale: 1 : 1; 1 : 2; 2 : 1 en 5 : 1.