This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Voorbeeld 11 Die buiteafmetings van ’n eenvertrekwoonhuis is 10 800 mm × 7 600 mm.
Bereken die hoeveelheid beton wat benodig word om die beton vir die vloerblad van 75 mm dik tussen twee 220 mm-buitemure. Oplossing
AB C
D Binneafmetings van lang mure: = 10 800 mm – 220 mm – 220 mm = 10 360 mm
Binneafmetings van kort mure: = 7 600 mm – 440 mm = 7 160 mm
Volume beton benodig: 1/
10,36 7,16 0,075 5,56 m3
Voorbeeld 12 Die binnedeursnee van ’n ronde hut is 21 m. Bereken die hoeveelheid beton wat benodig word om die beton vir ’n vloerblad van 75 mm dik te stort.