This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
1. Die vloerplan van ’n huis word getoon. Die huis bestaan uit ’n geweldak sonder ’n kiel.
7 660
1 500 1 500 1 500 2 500 220
220
220
900 1 200 220
1 000 900 2 320 1 500 1 500 220
7 660 SCALE 1:50 SKAAL 1 : 50
1.1 Herteken die vloerplan op ’n skaal 1 : 50. Klee die antwoord in met die volgende subtitels: Opskrif en skaal
1.2 Teken op skaal 1 : 10 twee planlae van ’n isometriese aansig van ’n enkelbaksteenmuur in strykverband. Die muur is ses stene lank en het ’n blinde ent aan albei kante. Sit byskrifte by die tekening met ’n titel.
1.3 Teken op skaal van 1 : 10 ’n vertikale deursnit deur ’n betonfonda- ment met een baksteenmuur. Toon die volgende op jou tekening: Strookfondament
630 × 220 mm
Fondamentmuur 220 mm Natuurlike grondvlak 340 mm vanaf die ondervlak van die fondament 255 mm 50 mm 75 mm 30 mm