This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Bereken die hartlynafmetings van die betonfondament.
2.2 Bereken die volume van beton wat benodig word indien die fondament 600 mm wyd en 250 mm diep is.
3. Die diagram hieronder toon die binneafmetings van ’n fondament van ’n motorhuis.
6 600
3.1 Bereken die hartlynafmetings van die betonfondament. 3.2 Bereken die volume van beton wat benodig word indien die fondament 440 mm wyd en 200 mm diep is.
4. Die diagram hieronder toon die binneafmetings van ’n fondament vir ’n motorhuis.
6 180
4.1 Bereken die hartlynafmetings van die betonfondament. 4.2 Bereken die volume van beton wat benodig word indien die fondament 660 mm wyd en 300 mm diep is.