This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
• Die beton moet gelyk met die bopunt van die vorm wees • Die vorm moet 30 minute nadat dit gemeng is, met beton gevul word.
Vul eerste vlak met 50 mm beton
Verdig elke 50 mm 25 maal
Laat vir 24 uur onder nat sak
Plaas vir 28 dae in watertenk Figuur 8.8: Skematiese voorstelling van die druktoets
Toetsing van die kubus • Die kubusse moet na die laboratorium geneem word, met plastiek bedek en in kratte met nat sand gebêre word
• Hulle moet minstens 24 uur in die laboratorium rus voordat hulle getoets word
• ’n Staalpers met akkurate meters word gebruik • Die kubusse word aan destruktiewe toetsing onderwerp, d.w.s. onder druk geplaas totdat hulle kraak of breek, en ’n lesing word dan geneem
• Hierdie lesing in kN moet voldoen aan die minimumsterkte wat deur die argitek of ingenieur gespesifiseer is.
• Die kubusse word aan destruktiewe toetsing onderwerp, d.w.s. onder druk geplaas totdat hulle kraak of breek, waarna ’n lesing geneem word.
80 70
70
70 10 60
60 20 50
50 30 40
10 20 30
60 50 40 80 10 20 30
Figuur 8.9: Toetsapparaat vir breektoets
Figuur 8.10: Skematiese voorstelling van druksterkte