This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
1. Die fondamentmuur van ’n grensmuur is 3 200 mm lank. Bereken die getal stene wat nodig is om die muur van die onderbou op te rig indien die muur ’n: 1.1 halfsteenmuur is 1.2 eensteenmuur is.
Gebruik die volgende besonderhede en afmetings: • die fondamentmuur word in strykverband gebou • die hoogte van die onderbou vanaf die fondament gemeet is 255 mm • werk op 50 stene per vierkante meter vir ’n halfsteenmuur