This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
• Die mure is 220 mm dik. 2.1 Bereken die lengtes van die vloer- en kwartrondlyste wat benodig word.
2.2 Bereken die totale oppervlakte teëls wat vir die vloer benodig word, insluitend die 5% vir breekskade. Rond jou antwoorde tot twee desimale af.
3. Die diagram hieronder toon die vloerplan van die buitemure van ’n L-vormige huis.
110 220 3 600 3 600 220
7 750
Gebruik die volgende spesifikasies: • Die opening van die deure is 2 100 mm × 900 mm 3.1 Bereken die lengtes vloer- en kwartrondlyste wat benodig word. 3.2 Bereken die totale oppervlakte teëls wat vir die teël van die vloer benodig word, insluitend die 5% vir breekskade. Rond jou antwoorde tot twee desimale af.