Siviele Tegnologie Hoofstuk 7 Aktiwiteit 1 (Bladsy 213)
1. Die vlaklae (bolae of afstryklae) van ’n vloer bestaan uit ’n mengsel van skoon, skerp betonsand, sement en water wat op ’n betonvloer gegiet word om die vloer ’n gelyke, gladde afwerking te gee.
2. Die gemiddelde standaarddikte van die bolae is gewoonlik nie minder as 25 mm nie, alhoewel die dikte kan wissel tussen 25 mm en 30 mm.
3. • Droë vlaklae word gedoen op ’n betonvloer wat alreeds droog is en daar is geen verband tussen die lae nie.
• Monolitiese vlaklae word op varsgestorte beton gelê.
4. • Die eenheidgewigstoets word gebruik omte bepaal of die beton gereed is vir afwerking. • Die toets word uitgevoer deur iemand te vra omop die gegote beton te staan. • ’n Afdruk van niemeer as 3mmnie, is ’n aanduiding dat die beton gereed is vir afwerking.
5.
’n Reihout word gebruik om ’n vlaklaag tot op die vereiste dikte gelyk te stryk. Daarna word ’n houtstrykplank gebruik om oor die oppervlak te vryf ten einde ’n gladde afwerking te verseker.
Aktiwiteit 2 (Bladsy 223)
1. Bekisting, of betimmering, is ’n tydelike vorm of houer waarin beton gegooi kan word sodat dit die vorm van die houer kan aanneem om ’n fondasie te vorm. In die meeste gevalle word die slote waarin die fondasies vir ’n gebou gegiet moet word eenvoudig in die grond gegrawe. Soms is die grond egter onstabiel en kan die slote ineenstort. In sulke gevalle word bekisting gebruik. Bekisting word ook gebruik wanneer ’n fondasie op die oppervlak gegiet moet word, of waar ’n fondasie aan die een kant onder grondvlak is, maar die ander kant oop is.
2. Bekisting moet: • sterk genoeg wees omdiemassa van die nat beton te dra sonder ommee te gee • vinnig en akkuraat opgerig kan word,meganies ofmet die hand • maklik verwyder kan word nadat die beton geset het • nate hê wat deeglik sluit sodat van die beton nie kan uitlek en heuningkoek of vinne vormnie, en • uit onderdele bestaan wat in ’n grootmate herbruikbaar is.
3. Hout is nog altyd die beste materiaal wat vir bekisting gebruik kan word, in die vorm van geskaafde of ongeskaafde planke of verskeie soorte laaghout en spaanderbord wat aan stewige houtrame geheg word.
4. • Laaghout en lamelhout (“shutterboard”) word baie gebruik, aangesien dit sterk is en in groot velle beskikbaar is.
• Spaanderbord kan ook gebruik word,maar dit is nie goed teen vog bestand nie en vereis ’n stewiger raamwerk.
• Staalbekisting word ook gebruik en is baie stewig,maar is nie so aanpasbaar soos hout nie en ook duurder.
5. Bekistingsplate moet met ’n bekistingsolie behandel word voor dit gebruik word om die aſtakeling daarvan te vergemaklik.
6. Emulsie is ’n mengsel van olie en water en moet nie met staalbekisting gebruik word, of waar dit in aanraking kan kom met staalbewapening nie – dit kan die staal laat roes.
94
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124