Onderwysersgids ASSESSERINGTAAK Toetse (klas-, teorie- en hersieningstoetse) Opdrag
Klaswerk/gevallestudies/werkkaarte) Tuiswerk (teorie en prakties)
Werkswinkel/prakties
KWARTAAL 1
1
1 3
Weekliks Weekliks
KWARTAAL 2
1
1 3
Weekliks Weekliks
KWARTAAL 3
1
1 3
Weekliks Weekliks
KWARTAAL 4
Samevatting
0 0
Samevatting 0
Bewyse van informele assessering word in die leerderboek gevind. Die aard van hierdie take is onder assessering van leer beskryf.
Formele assessering (assessering van leer)
Formele assesseringsvereistes Alle assesseringtake wat deel van die formele assesseringsprogramvan die jaar vorm, word as formele assesserings beskou. Formele assesseringtake word nagesien en formeel deur die onderwyser vir bevordering- en sertifiseringsdoeleindes opgeteken. Alle formele assesseringtake word vir kwaliteitversekering aan moderering onderwerp om te verseker dat behoorlike standaarde gehandhaaf word.
Formele assessering bied die onderwyser ’n sistematiese geleentheid om te evalueer hoe goed die leerders in ’n graad en in ’n spesifieke vak vorder . Voorbeelde van formele assesserings sluit projekte,mondelinge aanbiedinge, demonstrasies, optredes, toetse, eksamens, praktiese take, ens. in. Formele assesseringtake vorm deel van ’n jaarlange formele assesseringsprogramin elke graad en vak.
Skoolgebaseerde assessering (SBA)
25%
ASSESSERINGSPROGRAM PAT
25% Die formele assesseringsvereistes vir Siviele Tegnologie is die volgende:
Skoolgebaseerde assessering toon die leerder se vordering gedurende die jaar en behels 25% van die leerder se bevorderingspunt. Hierdie assesserings bevat die SBA-take wat aan die einde van kwartaal 1, 2 en 3 geskryf word.
Die vaardighede wat die leerder bemeester het, word in die PAT weergegee . Dit word periodiek geassesseer en die leerder moet aan verskeie praktiese sessies deelneem. Gedurende hierdie weeklikse sessies, word vaardighede soos simulasie, eksperimentering, handvaardigheid, gereedskapsvaardighede en werkwinkelpraktyke geslyp en vervolmaak tot die punt waar die leerder betrokke raak by die take wat vir daardie spesifieke kwartaal uiteengesit is. Die PATmaak 25% van die leerder se promosiepunt uit.
Aan die einde van elke akademiese jaar word daar van elke leerder verwag om’n finale eksamen af te lê, wat op so ’n wyse saamgestel is dat dit die hele teoretiese inhoud wat gedurende die jaar gedek is, verteenwoordig. Die finale eksamen toets die leerder se kennis en vaardighede wat hy gedurende die jaar in Siviele Tegnologie verwerf het. Die Novembereksamenvraestel tel 50% van die leerder se promosiepunt.
In Graad 10 en 11 word alle SBA intern opgestel en gemodereer. In Graad 10 en 11 word die PAT intern opgestel, maar ekstern gemodereer. In Graad 12 word die formele assessering (50%) ekstern opgestel, nagesien en gemodereer; die PAT (25%) word ekstern opgestel, maar intern nagesien en ekstern gemodereer.
7 Novembereksamen 50%
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124