Siviele Tegnologie PAT moderering
• Moderering van elke kwartaal se PAT-komponent kan so vroeg as die volgende kwartaal begin,met ander woorde die ontwerpportefeulje kan gemodereer word sodra die tweede kwartaal begin, en die tekenkomponent sodra die derde kwartaal begin. Die projek kan egter slegs gemodereer word na dit voltooi is.
• Diemodereringsproses behels die volgende: – Gedurende moderering word leerders ewekansig gekies om die verskillende komponente van die PAT te demonstreer. Al drie komponente word gemodereer.
– Leerders wat gemodereer word, het tydens moderering toegang tot hulle voltooide komponent en mag verwys na die komponente wat hulle vroeër in die jaar voltooi het.
– Leerders mag nie tydens die modereringsproses ander leerders vir hulp nader nie. – Alle projektemoet aan diemoderator vertoon word. – Diemoderator sal ewekansig nie minder nie as twee projekte kies, en leerders salmoet verduidelik hoe die projek vervaardig is.
– Waar dit nodig is, sal diemoderator die leerder roep omdie funksie en beginsels van die werk te verduidelik en die leerder kan ook gevra word om die vaardighede wat hy deur die ontwikkeling van die PAT verwerf het vir modereringsdoeleindes te demonstreer.
– Wanneer die taak voltooi is, sal diemoderator die punte opwaarts of afwaarts aanpas indien nodig, afangende van die besluit rakende die moderering.
– Normale eksamenprotokol vir appèl sal gehandhaaf word indien ’n dispuut oor die punteaanpassing sou ontstaan.
SBA-moderering
Moderering van skriftelike toetse en eksamens sal deur die vakfasiliteerder of portuuronderwyser gedoen word. Graad 10 en 11 word intern gemodereer, met uitsondering van die PAT, wat ekstern gemodereer word. Die vakadviseur moet ’n sekere deel van hierdie take gedurende sy/haar besoek aan skole modereer om die standaard en geldigheid van internemoderering te
bevestig.Moderering van skriftelike toetse behels ’n hernasien van die leerder se werk om korrekte assessering deur die onderwyser te verseker.
Graad 12-take moet deur die provinsiale vakadviseur gemodereer word. Die proses sal deur die provinsiale onderwysdepartement gestuur word.
Skoolgebaseerde moderering deur die DH vereis dat die DH die volgende kontroleer: • Leerdervoldoening – Leerders se werk moet aan die volgende vereistes voldoen: * Datum. * Onderwerp. * Tuiswerkopdragte moet ’n handboekbladsy- en oefeningverwysing bevat. * Leerderboeke moet in rooi pen toon dat die onderwyser dit deeglik nagesien het.. * Al die nasienwerk deur die onderwyser moet die datum vertoon. * Leerders moet alle take wat hulle self assesseer in potlood nasien en alle verbeteringe in potlood aandui.
– Veiligheid * Leerders moet geskikte klere in die werkswinkels dra. * Persoonlike veiligheidsreëls moet nagekom word. * Leerders moet ordelik en toepaslik in die werkswinkel optree. * Leerders moet veiligheidsoefeninge doen, veilige werkspraktyke toepas, huishoudingstake verrig en help om die werkswinkel voorkomend in stand te hou, byvoorbeeld deur skoon te maak, te verf, af te skuur..
12
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124