Siviele Tegnologie Hoofstuk 1 Aktiwiteit 1 (Bladsy 9)
1.1 As opvoeder kan jy hier beginmet ’n bespreking deur leerders te vra omdie skets te bestudeer en te sê wat hulle van die illustrasie
dink.Moontlike antwoordemag wees: omdie telefoon, telefoongids en notaboek te hou. Brei op die antwoorde van leerders uit. Gee leiding oor die antwoord wat verwag word.
1.2 Die ontwerpvoorstel moet kort en bondig wees en moet oor die probleem handel, byvoorbeeld: ’n Behoeſte het onstaan vir die ontwerp en maak van ’n telefoonrakkie om bo-op ’n lessenaar te kom en met plek vir die telefoon, telefoongids en notaboek. Daar moet ook plek wees vir skryfehoeſtes wat daar gebêre kan word.
1.3 • Ditmoet teen diemuur opgesit word. • Daarmoet ’n laaitjie vir ’n notaboek wees. • Daarmoet ’n telefoongids gebêre kan word. • Ditmoet nie te groot of lomp wees nie.
1.4 Jy as die opvoeder moet die leerders met die uitleg van die ontwerpvoorstel help. Die leerders kan die taalonderwyser raadpleeg om hulle daarmee te help. Die opvoeder moet beklemtoon dat inligting oor gom en hegtingmetodes geskik moet wees vir die bordprodukte.
2.1 Die situasie kan gesien word as iemand wat ’n braai op die grond bou. Bakstene is by die hoeke opgestapel om die braai-eenheid te akkommodeer.
2.2 Ontwerp en bou ’n braai-eenheid op die regte hoogte vir ’n normale persoon. Dit moet ontwerp word op ’n hoogte wat verhoed dat die gebruiker moet buk om die rooster te draai.
2.3 Ditmoet aan die volgende spesifikasies voldoen: • Die ontwerpmoet esteties wees. • Daarmoet bêreplek vir hout en toerusting wees. • Alle itemsmoetmaklik bereik kan word. • Die roosterhoogtemoet verstelbaar wees. • Ditmoet voorsieningmaak vir ’n werkoppervlak.
2.4 Die opvoeder moet leiding gee rakende moontlike ontwerpbronne, byvoorbeeld die Internet, tydskriſte, biblioteek, persoonlike onderhoude.
2.5 Kyk na die spesifikasies, gee leiding en inisieer besprekings tussen leerders rakende die tipe vrae wat gevra moet word. Skryf dit neer en vat die belangrikste of pertinente vrae aan die einde van die sessie saam.
3.1 • Messegoed wat bymekaargegooi is of in een laai gestoor word. • Beskuitjies wat in een hand op ’n bord gedra word, en ’n koppie koffie in die ander hand. • DVD-/CD-houer wat bo-op CD-/DVD-speler kan staan.
3.2 Ontwerp en maak ’n eenheid wat voorsiening maak vir die volgende: • Aparte afdelings in ’n laai wat die verskillende tipesmessegoed netjies verdeel. • ’n Oppervlak waarop koffie en beskuitjies geplaas kan word. • ’n Plek waar die CD-speler kan staan watmaklik toeganklik is,met stoorplek vir die CD-houers sodat die titels duidelik sigbaar is.
Die eenheid moet aan al bogenoemde vereistes voldoen.
Aktiwiteit 2 (Bladsy 11) 1. Motiveer leerders omfoto’s wat hulle versamel het in hulle skryfboeke te plak. 1.1 Leerders moet ’n bronnelys opstel, byvoorbeeld You, Sarie. 1.2 Voor- en nadele van elke prent moet neergeskryf word. 1.3 Die beste oplossing moet gekies word en ’n rede vir die keuse moet verskaf word.
34
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124