This page contains a Flash digital edition of a book.
Siviele Tegnologie Hoofstuk 3


Aktiwiteit 1 (Bladsy 88) Praktiese aktiwiteit


Aktiwiteit 2 (Bladsy 89)


1. Kolom A toon materiale wat gebruik word in die boubedryf. Paar dit af met die toepaslike gebruik in kolom B. Kolom A Beton


Kolom B Beton is uiters sterk en kan hoë druk weerstaan.


Mortel (dagha) Sement Sand


Vir die lê of byvoeging van bakstene of blokke ommure te bou. ’n Chemiese stof watmet water reageer.


Vul die gapings tussen gebreekte steen, wat beton meer stabiel maak.


Boukalk (gebluste kalk) Verhoog die werkbaarheid, waterretensievermoë, plastisiteit en saamkleefvermoë van betonmengsels.


Klip Water


Dit maak die mengsel minder vloeibaar en dus meer stabiel. Hou pleister en beton wat aangewend moet word vogtig.


2. Noem TWEE eienskappe van: 2.1 Spaanderbord • Dit is gewoonlik aan albei kante geverf en danmet fyn veselbord oorgetrek. • Hierdie bord het geen grein nie en is ewe sterk in alle rigtings. • Dit is nie waterbestand nie en as hierdie bord aan klamheid blootgestel word, swel dit op. • Dit is redelikmaklik omte bewerk en is in groot oppervlakke (blaaie) van verskillende diktes te kry. • Spaanderbord is in verskillende kleure beskikbaar en wordmetmelamien, houtveselbord of Formica bedek.


• Die bord is in ’n grootte van 2 750 × 1 830 en diktes van 9, 12, 16, 18, 22, 32 en 44mmbeskikbaar.


2.2 Gipsbord (Rhino Board™) • Die geskuimde gips is vuurbestand. • Dit het ’n lae geleidingsvlak en is dus ’n goeie isoleermiddel. • Dit is baie bros enmoet versigtig vervoer en hanteer word. • Slegs geskik vir binnenshuise gebruik • Beskikbaar in groottes van 900/1 200 × 2 400 – 2 800mmen diktes van 6,4, 9,5, 12,5 en 15 mm.


2.3 Hardebord (Masonite™) • Houtpulp van growwe afvalhout word tot ’n sagtemengsel gekook en dan onder hoë druk en hitte tot plate van eenvormige dikte en grootte gepers.


• Hardebord is in twee grade beskikbaar, naamlik harde (getemperde) hardebord, wat chemies behandel word vir meer duursaamheid, en sagte (ongetemperde) hardebord.


• Hardebord het gewoonlik een vlak wat gelyk en glad is terwyl die ander vlak ’n sifdraadvoorkoms het. • Dit word ook op verskeiemanier afgewerk, soos geverf, gegroef,met ’n leereffek of geriffel. • Hardebord se gesigsvlakke word soms gevormomkartels of ander fatsoene te bevat. • Dit is in ’n grootte van 2 440 × 1 220mmen in ’n dikte van 3,2mmbeskikbaar.


46


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124