Onderwysersgids GRAAD 10 MAART 201. MEMORANDUM: TOETS
NB: Sien alle vrae na Vraag 1 (Konstruksie, veiligheid en materiale) 1.1 • Beweeg eers die beseerde wanneer bloeding onder beheer is. •
SIVIELE TEGNOLOGIE
Dra rubberhandskoene of gebruik ’n skoon plastieksak omoor jou hande te vou.
• Bedek enige snye op jou hande of enige ander plekmet ’n waterdigte plastiekpleister. • Wees versigtig omnie jouself te beseer terwyl jy eerstehulp toepas nie. • Gebruik waarmoontlik ’n gesigmasker of skermbril. • Gooi enigietsmet bloedvlekke in ’n plastieksak weg. • Maak seker dat ander persone nie aan die bloed raak nie. • Was jou hande vir twee minute lankmet warmwater en seep. • Gebruik ’n weggooibare KPR-masker wanneer jymond-tot-mond asemhaling toepas.
(ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD) (2)
1.2 • Moenie aan die werker raak wat nog in kontak ismet lewendige elektrisiteit nie. • Skakel die kragtoevoer onmiddellik af. • As die werker in kontak ismet ’n lewendige draad, gebruik ’n hout-besemstok omdie draad te verwyder.
• Wees versigtig as elektriese kabels begin rondkrul. • Maak seker dat die persoon asemhaal en neem die polsslag. • As daar ’n polsslag is en die asemhaling is swak of hou op, pasmond-tot-mond-asemhaling toe.
(ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD) (2) 1.3 Materiaal Koper
Ysterhoudend/nie- ysterhoudend
Eienskappe
Nie-ysterhoudend Bestand teen oksidasie en korrosie Goeie geleier van elektrisiteit Niemagneties Sag in sy suiwer vorm Maklik omte bewerk.
Aluminium
Nie-ysterhoudend Goeie geleier van elektrisiteit en hitte. Beskikbaar in ’n reeks ander kleure soos swart, wit en bruin. Maklik omte saag, boor enmet skroewe of klinknaels vas te heg.
Gietyster Ysterhoudend
Gietyster het ’n donkergrys kleur. Is roesbestand. Bevat 2 tot 4% koolstof en tot 3% silikon. Baie hard, slytbestand en bros. Het ’n laer smeltpunt as suiwer yster, nl. 1 150 ˚C tot 1 200 ˚C. Kanmaklik en akkuraat gegiet word.
Laekoolstofstaal (sagte staal) Ysterhoudend
Taai, pletbaar en smeebaar Maklik omte sweis Laag in koolstof: 0,1 en 0,3% koolstof Geneig om te roes
(ENIGE EIENSKAP OF ENIGE ANDER AANVAARBARE ANTWOORD) 1.4
Harde hout – kiaat, meranti, saligna, swarthout, ens. Sagte hout – Pinus patula, Pinus radiata, Pinus pinaster en seder
(8) (2) 29
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124