Onderwysersgids
Die onderstaande tabel dui die samestelling van die Skoolgebaseerde Assesseringspunt (SBA-punt) aan: Beskrywing
Tydraamwerk Kontroletoets 1 Halfaarlikse eksamen Kontroletoets 2 Totaal
Kwartaal 1 Januarie – April
Kwartaal 2 Mei – Junie
Kwartaal 3 Julie – Oktober
5% 15% 5% 25% Gewig van finale punt 50 150 50 250
Toetse • ’n Toets vir formele assesseringmoenie uit ’n reeks klein toetsies bestaan nie,maar behoort ’n aansienlike hoeveelheid werk te dek en behoort ten minste 60 minute te duur.
• Elke toets en eksamenmoet vir ’n reeks kognitiewe vlakke voorsieningmaak. • Die vorms van assessering wat gebruik word,moet vir die ouderdomen ontwikkelingsvlak geskik wees. Die ontwerp van hierdie take behoort die inhoud van die vak te dek en moet ’n verskeidenheid take insluit wat ontwerp is om die doelwitte van die vak te bereik.
Eksamens • Vir Graad 10, 11 en 12,maak die 3-uur-lange jaareindeksamen in Siviele Tegnologie (200 punte) 50% van die leerder se totale punt uit. – Al die vraestelle wat deur die loop van die jaar deur die onderwyser opgestel is, insluitende die Novembervraestel, moet noukeurig deur die Departementshoof by die skool deurgegaan word en deur die Siviele Tegnologie se distriksfasiliteerder goedgekeur word. Dit word gedoen om te verseker dat die onderwyser by die voorgeskrewe puntegewigte hou.
• In die Graad 12-eksamen word slegs Graad 12 se inhoud geassesseer, alhoewel voorkennis van Graad 10 en 11 nodig mag wees om van die vrae te interpreteer en beantwoord.
Die puntetoekenning vir eksamenvraestelle in alle grade word hieronder aangedui. Vraag Inhoud gedek
1 Konstruksie, veiligheid en materiaal 2 Gevorderde konstruksie en toerusting 3
Siviele dienste
4 Hoeveelhede, materiale en voeging 5 Toegepaste meganika Grafiese kommunikasie
6 TOTAAL
Puntetoekenning
Punte 30 40 30 30 30 40
200
9
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124