This page contains a Flash digital edition of a book.
Onderwysersgids


• Maak gereedskap skoon na gebruik indien daarmet olie, verf, vernis of dergelikemateriale gewerk is. • Klamof nat hande kan ysterhoudendemetale laat roes – roes op gereedskapstukkemoetmet staalwol (nie skuurpapier nie) verwyder word.Wend daarna ’n dun lagie olie of waspolitoer aan.


3.2 • Instandhouding en versorging van elektriese gereedskap in die boubedryf: • Operateursmoet ten volle vertroud weesmet die werking, versorging en veiligheidsmaatreëls van masjiene.


• Ondersoek kragkoorde gereeld vir skade. • Ventilasiegatemoet altyd oopgehou word. • Skakel eers kragtoevoer aan nadat jy jou werksposisie ingeneem het. • Draagbaremasjienemoet stewig vasgehou word wanneer jy daarmee werk. • Houmasjiene in ’n goeie werkende toestand. Lemme en beitelsmoet skerp, reg belyn en sonder krake wees.


• Rapporteer foutiewe toerusting of enige gebreke.


4.1 Veiligheidsmaatreëls vir die gebruik van handgereedskap (grondwerk, messelwerk en houtwerk) • Gaan gereedskap na vir enige gebreke. Defekte gereedskapstukke is gevaarlik en kan ’n netjiese stuk werk bederf.


• Vermy stomp gereedskap: ’n stomp snykant wat weggly, kan ernstige gevolge hê. • Stomp gereedskap is stadig en gevaarlik – skerp snygereedskap vereis minder krag.


4.2 Veiligheidsmaatreëls vir elektriese toerusting: • Operateurs van kraggereedskapmoet hulle volle aandag by hulle werk hou. • Operateursmoet ten volle vertroud weesmet die werking, versorging en veiligheidsmaatreëls van masjiene. • Verwyder alle juweliersware soos kettings en hangertjies voordat daarmetmasjiene gewerk word. • Ondersoek kragkoorde gereeld vir skade. • Plaas kragkoorde buite die werkarea en sorg dat hulle behoorlik geaard is. • Moenie naby watermet draagbaremasjiene werk nie. • Werkersmet sweismasjienemoet skoenemet dik rubbersole dra. • Hou bewegende deel vanmasjien weg van enige liggaamsdeel. • Skakel kragtoevoer af wanneer verstellings aanmasjiene gedoen word. • Ventilasiegatemoet altyd oopgehou word. • Skakel eers kragtoevoer aan nadat jy jou werksposisie ingeneem het. • Maak gebruik van ’n veiligheidsbril. • Draagbaremasjienemoet stewig vasgehou word wanneer jy daarmee werk. • Neem ’n gebalanseerde staanposisie inmet albei voete stewig op die grond. • Sorg dat ’nmasjien tot stilstand gekomhet voordat jy dit neersit. • Houmasjiene in ’n goeie werkende toestand. Lemme en beitelsmoet skerp, reg belyn en sonder krake wees.


• Rapporteer foutiewe toerusting of enige gebreke. • Moenie veiligheidsmeganismes vanmasjiene verwyder nie. • Moenie lem- of beitelspoed vinniger stel as vervaardigers spesifikasie se nie. • Maak seker dat diemasjien sy werkspoed bereik voordat dit gebruik word.


5.1 Draagbare betonvibreerder – om lug uit gegote beton te haal en om te verseker dat dit in al die hoekies van die vormwerk vloei. Dit voorkom heuningkoekvoorkoms namate die beton set.


5.2 Betonmenger – om groter hoeveelhede beton of dagha vinnig, deeglik en akkuraat te meng. 5.3 Plaatstamper – gebruik vir kompaktering van los grond voordat ’n betonblad of fondasie daaroor gegiet word of plaveistene daarop gelê word.


5.4 Elektriese hamerboor – om beton en steenwerk op te breek vir die uitgrawing van fondasies in baie harde grond.


57


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124