Onderwysersgids
3. Klophamer – om beton, klip en messelwerk te breek; om fondasies in harde grond te help grawe. Betonmenger – om groter hoeveelhede beton of dagha vinnig, deeglik en akkuraat te meng. Stortvragmotor – ommateriale soos klip, aggregate, sanitêre toerusting, steierwerk en nat beton na die perseel te bring. Betonvibreerder – om lug uit gegote beton te haal en om te verseker dat dit in al die hoekies van die vormwerk vloei. Dit voorkom heuningkoekvoorkoms namate die beton set. Betonvloerslyper – gebruik om die beton oppervlak gelyk, glad en skoon te maak.
Basiese terreintoerusting Skopgraaf – om beton en dagha te meng Skepgraaf – opruim van los materiaal, rommel en ander bou rommel op perseel. Plat kruiwa – gebruik om vars beton, bakstene en boumateriaal te vervoer. Sementkruiwa – om beton, klip en vulsel te vervoer.
Meet- en uitlêgereedskap Duimstok – vir akkurate mates van onder ’n meter Staalmeetband – gebruik vir: • meting van enige lengte vanmeer as eenmeter; • die uitmeet en uitlê van geboue.
Reihout – gebruik: • saammet ’n waterpas omdie hoogte van beton in fondasies temeet • omdie gelykheid van oppervlakke te beheer • omreguit lynemee te trek • as riglyn wanneer wange van vensters en deure gepleister word • as riglyn wanneer geteël word • omfondasies, vloere en ander betonlae tot op ’n sekere vlak afgewerk word
Boulyn – gebruik: • vir die uitlê van fondasies • saammet hoekpenne om’n reguitmuur oor ’n lang afstand te bou
Slaglyn Gebruik omreguit lyne op beton te
trek.Merk die posisie op die fondasie waar die bouwerk gedoen gaan word. Plaas een punt van die slaglyn op die merker, en draai die ander punt om die volgende merker. Trek dit styf. Teken ’n slaglyn min of meer in die middel van die mate, en laat dit skiet om ’n merk in die beton te maak. • Gebruik ommure op fondasies uit te lê. • Word soms as ’n skietlood gebruik.
Staalwinkelhaak– gebruik om: • die hoeke van trappe te bepaal • haaksheid by groter strukture te toets • messelwerk af te baken • betonwerk af te baken • te toets of groter konstruksies reguit is
Waterpas – gebruik: • omseker temaak dat bakstene of boublokke waterpas gelê is • omte kontroleer of strukture of voorwerpe persies horisontaal of vertikaal is • as reihout.
53
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124