This page contains a Flash digital edition of a book.
Siviele Tegnologie


4. • plaas beseerde op sy rug op ’n plat oppervlak, terwyl jy steeds die kop en nek stut • laat sak die beseerde se kop agteroor omdie lugweё oop te hou (met twee vingers onder die ken, ander hand op die voorkop en die kop agteroor)


• knyp die beseerde se neus toemet twee vingers omte verhoed dat enige lug ontsnap en hou jou ander hand op die beseerde se ken


• plaas jou lippe styf oor die beseerde semond • blaas ’n volle asemteug in die beseerde se longe in vir omtrent twee sekondes totdat die bors uitsit • verwyder jou lippe van diemond omdie lug toe te laat omuit die longe te ontsnap, en • herhaal die laaste drie stappe tweemaal.


5. • Beweeg eers die beseerde wanneer bloeding onder beheer is. • Dra rubberhandskoene of gebruik ’n skoon plastieksak wat omjou hande gevou is. • Bedek enige snye op jou hande of enige ander plekmet ’n waterdigte plastiekpleister. • Wees versigtig omnie jouself te beseer terwyl jy eerstehulp toepas nie . • Gebruik ’n gesigmasker en ’n bril of ’n skermbril waarmoontlik. • Gooi enigietsmet bloedvlekke in ’n plastieksak weg. • Maak seker dat ander persone nie aan die bloed raak nie. • Was jou hande twee minute lankmet warmwater en seep. • Gebruik ’n weggooibare KPR-masker wanneermond-tot-mond asemhaling toegepas word.


6. Verworwe immuungebreksindroom of verworwe immuniteitsgebreksindroom (VIGS) is ’n siekte van die menslike immuunstelsel wat deur diemenslike immuniteitsgebrekvirus (MIV) veroorsaak word.


Die toestand verminder die effektiwiteit van die immuunstelsel en laat individue ontvanklik vir opportunistiese infeksies en tumors. MIV word oorgedra deur direkte kontak van ’nmukusmembraan of die bloedstroommet ’n liggaamsvloeistof wat MIV bevat, soos bloed, semen, vaginale vloeistof, preseminale vloeistof en borsmelk.


Alhoewel behandeling vir VIGS en MIV die gang van die virus kan vertraag, is daar tans geen vaksinasie of kuur nie. Antiretrovirale behandeling verlaag beide die sterſte en die siektesimptome van mense met MIV-infeksie,maar hierdiemedisyne is duur en roetinetoegang tot antiretroviralemedikasie is nie in alle landemoontlik nie. As gevolg van diemoeilike behandeling van MIV-infeksie, is voorkoming die sleutel tot die beheer van die VIGS-pandemie; aldus gesondheidsorganisasies se veilige seks- en naald- uitruil programme in ’n poging om die verspreiding van die virus te voorkom.


7. • Skakel onmiddellik die kragtoevoer af. • Gebruik ’n stok of ander niegeleier en probeer omdie persoon van die elektriese toerusting te verwyder.


• Hou die persoon gemaklik totdat hulp opdaag. 8.


8.1Hartaanval Probeer vasstel of die pasiënt ’n pols het. As jy nie ’n pols voel nie,masseer die hart soos volg: • Vind die regte posisie deur twee vingers in die middel van die beseerde se bors te plaas waar die ribbes by die borsbeen geheg is.


• Plaas die hak van jou ander hand reg langs jou vingers op die beseerde se bors. Laat die vingers van jou posisioneringshand oor jou hand op die beseerde se bors sluit.


• Leuen oor die beseerde, terwyl jy jou elmboё reguit hou. Druk af op die beseerde se bors (omtrent 4-5 cm).


• Doen 15 kompressies; hierdie beweging sal die ribbekas teen die hart druk omdit weer aan die klop te kry.


• Stop en gee tweemeermond-tot-mond-asemhalings. • Wissel tussen 15 kompressies en tweemond-tot-mond-asemhalings totdat hulp opdaag.


44


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124