This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
8. Hierdie gom set wanneer dit uitdroog. Dit het sterk verbindingsvermoë wanneer dit op hout gebruik word. Dit word met ’n kwas aangewend en die dele sit aan mekaar vas totdat die gom droog is. 9. Die leerders moet ’n oop en versteekte groefvoeg kan teken. Die illustrasie hieronder is ’n riglyn.