search.noResults

search.searching

saml.title
dataCollection.invalidEmail
note.createNoteMessage

search.noResults

search.searching

orderForm.title

orderForm.productCode
orderForm.description
orderForm.quantity
orderForm.itemPrice
orderForm.price
orderForm.totalPrice
orderForm.deliveryDetails.billingAddress
orderForm.deliveryDetails.deliveryAddress
orderForm.noItems
FET PHASE OXFORD SUCCESSFUL


BUSINESS STUDIES OUP SA


Oxford Successful Business Studies is popular series providing:  updates assessments and mark allocations for Grades 10 and 11 according to the DBE’s 2017 Strengthening the CAPS circular


 full CAPS coverage  language support of core concepts and business terminology  photocopiable planning tools  assessment guidance    exam support built into every activity  revision  practice tests  practice exams  a free resource CD, packed with useful teacher resources, with your Grade 11 and 12 Teacher’s Guide.


Successful OXFORD


Business Studies LEARNER’S BOOK


K 11 I OXFORD Suksesvolle


Besigheidstudies LEERDERSBOEK


D 12 I


GRADE 10 *Learner’s Book


*Teacher’s Guide *Leerdersboek


*Onderwysersgids


GRADE 11 *Learner’s Book


*Teacher’s Guide *Leerdersboek


*Onderwysersgids


GRADE 12 *Learner’s Book


*Teacher’s Guide *Leerdersboek


*Onderwysersgids


978 0 19 904384 2 978 0 19 904676 8 978 0 19 904322 4 978 0 19 904598 3


978 0 19 905056 7 978 0 19 905302 5 978 0 19 905115 1 978 0 19 904380 4


978 0 19 904455 9 978 0 19 599986 0 978 0 19 904658 4 978 0 19 904821 2


*The full list of e-pdf titles is available in the price list.


Business Studies CORE CLASSROOM COURSE


CAPS W. Booysen S. King W. Booysen S. King C. Liebenberg M. Oosthuysen D. Viljoen


KABV


Oxford Suksesvolle Besigheidstudies Graad 12 Leerdersboek Secondary Catalogue 49


T


I


FET PHASE


L


W


M


I


U


I


A


T


T


X


A


H


S


U


S


D


D


T


N


N


E


U


A


E


V


D


D


A


Y


S


R


S


G L


HOOFSTUK 1 EENHEID 1 1


Makro-omgewing: Impak van onlangse wetgewing op besighede


Impak van onlangse wetgewing op besighede


Aktiwiteit 1 Kom ons toets Lys vier areas wat die makro-omgewing uitmaak.


2 Identifiseer en verduidelik kortliks twee uitdagings in die makro-omgewing. 3 Verduidelik die verskil tussen die mark-, die makro- en die mikro-omgewing. 4 Ananda Ganesh wil graag klere uit Indië invoer. Skryf ’n paragraaf waarin jy haar raad gee oor hoe om uitdagings in die makro-omgewing te hanteer.


Onlangse wetgewing sluit wette in wat na die eerste demokratiese verkiesing in 1994 gepromulgeer is. Hierdie wette het ’n impak op hoe besighede bestuur en bedryf word. Regstappe kan gedoen word teen enige besigheid wat hierdie wette ignoreer. Dit kos groot bedrae geld en het ’n negatiewe uitwerking op die besigheid se reputasie.


Regstelling en gelykheid Nuwe woord


herroep: ’n wet of Parlementswet amptelik kanselleer


Die beleid van apartheid het vir baie jare lank diskriminasie geskep: sekere rassegroepe is anders as ander behandel. Die wette het swartes as onbelangrik beskou, en swart vroue is veral geraak omdat hulle as minderwaardig teenoor mans beskou is.


Dit was vir die nuwe demokratiese regering ’n prioriteit om diskriminerende wette


te herroep. Hulle het daarna nuwe wette gemaak wat gelyke geleenthede en regte vir elke burger verseker het, ongeag hulle ras, geslag, kultuur, godsdiens ensomeer.


Regstelling verwys na die verandering van iets wat verkeerd was. Gelykheid verwys na billike optrede teenoor alle mense.


Besighede en nywerhede moes die grootste veranderinge maak om die


geweldige ongelykheid ten opsigte van opleiding, onderwys, vaardighede en vergoeding reg te stel. Diensvoorwaardes en geleenthede moes verander om te verseker dat swartes gelyke geleenthede ontvang om by topbestuur en die eienaarskap van besigheidsbates betrokke te raak.


Die jongste wetgewing


Veranderinge in wetgewing gee nou aan swart vroue toegang tot ’n goeie opvoeding, wat hulle help om seniorposte te beklee.


Tabel 1 bevat ’n uiteensetting van die wette wat gepromulgeer is om die ongelykhede van die apartheidsera reg te stel.


10 Hoofstuk 1 Makro-omgewing: Impak van onlangse wetgewing op besighede


A


L


E


S


E


K


S


M


E


P


R


E


A


E


C


N


I


N


C


G


E


I


N


T


E


I


E


Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede (SETA’s) H Inhoudskakel


SETA’s is in Hoofstuk 1 Eenheid 2 in meer besonderhede bespreek.


Daar is ongeveer 23 verskillende SETA’s wat verskillende bedrywe verteenwoordig. Elkeen is verantwoordelik daarvan om:  Te verseker dat besighede in hulle sektor ’n vaardigheidsopleidingsplan opstel  Die areas in hulle sektor te identifiseer waar spesifieke vaardighede skaars is en opleidingsprogramme in te stel om die probleme op te los


 Opleidingsverskaffers wat besighede kan gebruik te registreer en te sertifiseer.


Leerderskappe ’n Leerderskap is ’n werkgebaseerde leerprogram waar werknemers leer hoe om ’n spesifieke werk te doen. Die praktiese toepassing vind onder normale werksomstandighede plaas. ’n Leerderskap fokus op die uitkoms of die vaardigheid en kennis wat verwerf word, eerder as op die tyd wat die kursus duur. ’n Werknemer wat ’n leerderskap suksesvol voltooi, sal ’n NKR-vlakkwalifikasie ontvang.


Werklose persone onderteken ’n indiensnemingskontrak met die werkgewer. Die werklose persoon word ’n toelae betaal, wat gereguleer word. Die werklose persoon ontvang ’n kwalifikasie, vaardighede en werkservaring, wat beteken dat hulle makliker aangestel kan word. Hulle kan ook ’n getuigskrif van die opleidingsverskaffer en werkgewer kry oor hulle vaardighede, vermoë, gesindheid ensomeer, wat hulle CV sal verbeter.


Vaardigheidsprogramme


Logo’s van sommige SETA-sektore


’n Vaardigheidsprogram is ontwerp om spesifieke vaardighede te ontwikkel wat in ’n spesifieke bedryf skaars is. Die vaardigheidsprogram moet:  Op die besigheidswêreld betrekking hê  Ontwerp wees om vaardighede in ’n spesifieke beroep te ontwikkel  Leerders toegang gee tot vaardighede wat ’n onmiddellike ekonomiese waarde het en tot werksverkaffing lei.


Kontanttoekennings en kortings vir besighede


Ken die verskil


’n Leerderskap bestaan uit ’n aantal verskillende eenheidstandaarde


(kortkursusse) wat saam tot ’n kwalifikasie lei.


’n Vaardigheidsprogram het ’n minimum van een eenheidstandaard.


Eksamenwoord


skryf ’n verslag: skryf ’n lang antwoord wat ’n inleiding, liggaam en slot bevat


Besighede kan om ’n aantal toekennings aansoek doen wanneer ’n leerderskap- ooreenkoms aangegaan word. Werkgewers kan byvoorbeeld die volgende ontvang:  ’n Leerderskaptoekenning om die koste van onderwys, opleiding en sertifisering te dek


 Aanvullende toelaes vir werklose persone wat werkplekervaring en vaardigheidsopleiding ontvang


 ’n Belastingkorting vir voltooide leerderskappe.


Die geld vergoed vir die koste van die verskaffing van werkplekopleiding. Die aansporing se doel is om besigheidseienaars aan te moedig om leerders te registreer en hulle te help om hulle leerderskappe suksesvol te voltooi.


Aktiwiteit 13 Skryf ’n verslag oor die WVO


Zap Klerevervaardigers is van mening dat die VOH ’n bykomende belasting is wat winste verminder en mense ontmoedig om besighede te begin. Skryf ’n verslag om aan te dui dat die WVO en die VOH vir besighede sowel


as werknemers voordelig is, en dat die VOH nie ’n bykomende belasting is nie. Jou verslag moet ’n minimum van 20 feite bevat.


54 Hoofstuk 2 Menslike hulpbronfunksie (40)


N


O


F


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132