search.noResults

search.searching

saml.title
dataCollection.invalidEmail
note.createNoteMessage

search.noResults

search.searching

orderForm.title

orderForm.productCode
orderForm.description
orderForm.quantity
orderForm.itemPrice
orderForm.price
orderForm.totalPrice
orderForm.deliveryDetails.billingAddress
orderForm.deliveryDetails.deliveryAddress
orderForm.noItems
Technology CORE CLASSROOM COURSE HEADSTART TECHNOLOGY


OUP SA Headstart Technology offers a simple step-by-step approach to Technology. It provides a solid foundation to guide learners through the Senior Phase with:  a Programme of Assessment now updated according to the DBE’s 2017 Strengthening the CAPS circular (applies to Headstart Tegnologie only)


 real-life case studies with:  illustrations  pictures  photographs


 step-by-step planning  detailed pacing guidance  teaching tips  activity guidelines  assessment tools  a free resource CD, packed with useful teacher resources (Grade 8 and 9).


GRADE 7 Learner’s Book


Teacher’s Guide *Leerdersboek


*Onderwysersgids


GRADE 8 Learner’s Book


Teacher’s Guide *Leerdersboek


*Onderwysersgids


GRADE 9 Learner’s Book


Teacher’s Guide *Leerdersboek


*Onderwysersgids


978 0 19 905101 4 978 0 19 905831 0 978 0 19 905771 9 978 0 19 904764 2


978 0 19 904232 6 978 0 19 599960 0 978 0 19 904692 8 978 0 19 904795 6


978 0 19 905032 1 978 0 19 905931 7 978 0 19 599645 6 978 0 19 904468 9


*The full list of e-pdf titles is available in the price list.


SENIOR PHASE


Headstart Tegnologie Graad 7 Leerdersboek


26 Oxford University Press South Africa


OxfordSASchools


eenheid 2


Fokus: Kommunikasievaardighede


Inleiding tot grafiese kommunikasie


Voor ons begin


Wanneer jy ’n produk ontwerp, moet jy jou idees so doeltreffend moontlik ontwikkel en kommunikeer. Ons kommunikeer idees deur te praat, te skryf of te teken.


In hierdie eenheid gaan jy:


 leer van verskillende soorte grafiese kommunikasie  tekenkonvensies oefen.


Teken is ’n metode van kommunikasie wat dit moontlik maak vir mense van verskillende agtergronde en wat verskillende tale praat om die ontwerp te verstaan.


Doel van grafika


Dit is dikwels makliker om ’n ontwerp te beskryf deur grafika of tekeninge eerder as woorde te gebruik. Tekeninge kan ook gebruik word wanneer ons produkte beplan en maak. Tekeninge toon hoe ’n ontwerp sal lyk wanneer dit gemaak is. Tegniese tekeninge toon die dimensies (die hoogte, breedte en diepte) van die ontwerp. Afmetings is gewoonlik in sentimeter of millimeter.


o Konvensies K


In tegniese tekeninge word konvensies gebruik om verskillende dinge te wys sodat almal die ontwerp verstaan.


 Die konstruksie- of maatlyne is dunner en/of lig. 


 Die buitelyne is dik en/of donker. 


Lyne 


Lyn


 Kort strepe word gebruik om versteekte besonderhede aan te toon.


o


 Stre 


repies en punte toon die middel.  Lyne met pyle toon dimensies of afmetings. werpe of feite voorstel; konvensies ooreengekome wyse om iets te doen


        30


grafika tekeninge, prente en ander visuele inligting wat voorwe konven


HST_Gr7_AFR_LB_ TERM 1.indd 17


17


Aktiwiteit 2


Ontwerpoorwegings


(30 min)


1. Kyk na die prente hieronder en identifiseer ’n behoefte of probleem in die prent.


2. Skryf kort aantekeninge oor wat jy moet ondersoek voordat jy die ontwerpopdrag en spesifikasies kan skryf.


3. Skryf ’n ontwerpopdrag en spesifikasies vir ’n produk wat die probleem sal oplos.


4. Deel jou idees met die klas.


(2) (6) (6)


[14]


Fig 1.4 Kinders op pad skool toe steek ’n rivier oor Opsomming


 Tegnologie is ’n proses waarin praktiese maniere ontwerp, gemaak of gebruik word om in ’n behoefte of begeerte te voorsien, of ’n probleem op te los.  Die ontwerpproses sluit in ondersoek, ontwerp, maak, evaluering en kommunikasie.  Die ontwerpopdrag is die beskrywing van die ontwerp. Die ontwerpspesifikasies gee detail oor die ontwerp.


16 2013/07/18 10:54:48 PM


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132