search.noResults

search.searching

saml.title
dataCollection.invalidEmail
note.createNoteMessage

search.noResults

search.searching

orderForm.title

orderForm.productCode
orderForm.description
orderForm.quantity
orderForm.itemPrice
orderForm.price
orderForm.totalPrice
orderForm.deliveryDetails.billingAddress
orderForm.deliveryDetails.deliveryAddress
orderForm.noItems
FET PHASE


OXFORD SUKSESVOLLE AFRIKAANS EERSTE


ADDISIONELE TAAL OUP SA


Oxford Suksesvolle Afrikaans Eerste Addisionele Taal is ’n gebalanseerde Eerste Addisionele Taal program.


Eienskappe van die reeks:  voldoen aan KABV-vereistes  ryk aan inhoud is relevant en ouderdomsgeskik  is die regte taalvlak, maar ook “nuwe woorde”-woordlyste    die Opskerpgids dien as verwysingsafdeling en voorsien leerders van sleutelbegrippe vir taalstrukture en -konvensies en literêre begrippe


  


OXFORD Suksesvolle


Afrikaans LEERDERSBOEK


11 P


GRAAD 10 Leerdersboek


Leerdersboek e-pub


GRAAD 11 Leerdersboek


Leerdersboek e-pub


978 0 19 044084 8 978 0 19 904130 5


978 0 19 072064 3 978 0 19 073942 3


Afrikaans First Additional Language CORE CLASSROOM COURSE


HOOFSTUK 1


Luister en praat ■ ’n luisteroefening doen


Lees en kyk


■ vrae oor ’n visuele inligtingsteks beantwoord


■ ’n gedig met woordspeling bespreek Aweh, Afrikaans!


Afrikaans sit nie meer in sy klein hoekie nie! Vandag geniet ons praat- Afrikaans, lees-Afrikaans, lekker Afrikaans. ’n Afrikaanse taal wat nie meer soos ’n springhaas met bang ogies voor die verblindende ligte van taalreëls sit nie. Vandag loop Afrikaans kaalvoet en sonder das; dit vloei en groei daagliks. Afrikaans is varsgebek en laat almal welkom voel.


Afrikaans is een van die elf amptelike tale in Suid-Afrika, en is nie belangriker as enige van die ander tale nie. Dis my taal, jou taal, ons almal se taal. Vanjaar gaan jy die spreekwoordelike Afrikaanse olifant stukkie vir stukkie kafdraf en dit geniet!


In hierdie hoofstuk gaan jy Skryf en aanbied


■ ’n informatiewe paragraaf skryf ■ ’n ooggetuie-verslag skryf


HOOFSTUK 1 Taalstrukture en -konvensies


■ met spelreëls en -patrone kennis maak ■ klank- en lettergrepe onderskei ■ woordvorming hersien


■ woordsoorte (lidwoord, selfstandige naamwoord en byvoeglike naamwoord) inoefen


■ sinsoorte identifiseer


■ figuurlike taal en beeldspraak van nader bekyk


KABV Eerste Addisionele Taal


Rika Boucher Martlie Jordaan Myrtle Klaassen Kathie Viljoen


8 HOOFSTUK 1 |Aweh, Afrikaans! aans! 02Mar2018 10:04 AM


RESOURCES Dictionaries see page 101


Grammar Book see page 68


Literature 


Oxford Suksesvolle Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Leerdersboek


Secondary Catalogue


37


I


FET PHASE


M


E


E


H


T


O


P


V


S


S


K


D


E


I


R


G


I


R


R


S


I


E


N


N


G


Luister en praat Luisteroefening


PRE-LEES Om iets te erf beteken dat jy iets van iemand ontvang nadat hulle gesterf het. Dit wat jy erf, noem ons jou erfporsie of jou erflating. Soms is dit ’n bedrag geld; ander kere is dit materiële goed. Dit kan egter ook waardes wees, of selfs ’n taal.


Wenke vir ’n luisteroefening ■


■ Skryf altyd eerste die titel van die teks neer en maak seker jy verstaan dit.


Stel vir jou ’n raamwerk saam deur die hoofgedagtes in die leesstuk neer te skryf.


■ Skryf dan sleutelgedagtes onder elke hoofgedagte neer. ■ Luister veral vir werkwoorde en feite. ■ Kyk na die leser se lyftaal.


NUWE WOORDE


erflating (inheritance): geld of eiendom wat iemand na hul dood nalaat aan iemand


waarde (value): ’n geloof oor wat reg of verkeerd en belangrik in die lewe is


Hier volg ’n lysie met woorde waarvan jy die betekenis moet ken om die luisteroefening te verstaan.


mengelmoes; kultuurmengbak; klipstegies; slawe; stigting; bemagtiging; taalerfenis; roti; samoesas; plaaslike kunstenaars


Luisteroefening


TYDENS LEES Formele Assesseringstaak 1 In hierdie leesstuk word twee belangrike aspekte bespreek: die een is die Bo-Kaap as oorsprong van Afrikaans en die ander is die staptog in die Bo-Kaap ter viering van Erfenisdag. Jou onderwyser gaan die stuk twee maal hardop lees. Luister die eerste keer aandagtig sonder om enige aantekeninge te maak, of deur net die hoofgedagtes van die twee aspekte uit die stuk neer te skryf. Maak notas tydens die tweede voorlesing sodat jy dit kan gebruik om die vrae oor die leesstuk te beantwoord. Brei die hoofgedagtes uit deur die sleutelgedagtes onder elke hoofgedagte neer te skryf.


HOOFSTUK 1 | Aweh, Afrikaans! 9 AKTIWITEIT 1.1


9780190720643_OS_Afr_Eerste_Addisionele_Taal_11_LB_Mar_2018.indb 9


02Mar2018 10


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132