search.noResults

search.searching

saml.title
dataCollection.invalidEmail
note.createNoteMessage

search.noResults

search.searching

orderForm.title

orderForm.productCode
orderForm.description
orderForm.quantity
orderForm.itemPrice
orderForm.price
orderForm.totalPrice
orderForm.deliveryDetails.billingAddress
orderForm.deliveryDetails.deliveryAddress
orderForm.noItems
AFRIKAANS HOME AND FIRST ADDITIONAL LANGUAGE Fase 13 Stamstories


Hierdie boeke is gemik op lesers met ’n meer gevorderde vaardigheids- en belangstellingsvlak. Meer uitdagende verhaalstrukture en -tegnieke word in hierdie boeke gebruik.


Fase 13+


Stamstories


Hierdie 6 boeke bevat opwindende leesstof. Die stories fokus nie net daarop om leesvaardighede verder in te skerp nie, maar is ook lekker leesgenot. Die ryklik geïllustreerde stories dien as visuele versterking van die woorde.


Fase 14 Stamstories


Die praatborrels en strokies vorm deel van die storie en bied dus ’n interessante uitdaging aan die lesers. ie stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina.


Fase 10 – 13 Grootboeke Fase 10


Fase 11


Fase 13


Addisionele materiaal vir Graad 3


Onderwysergids Graad 3 (Fase 10 – 12) Hierdie gids sluit die volgende in:


 ’n visuele uiteensetting van die struktuur van die leesreeks  waardevolle inligting en riglyne ten opsigte van die gebruik van die Storieboom-reeks in uitkomsgebaseerde onderwys


 ’n volledige bespreking van die komponente en struktuur van Fase 10 –12.


Werkboek Graad 3


Hierdie werkboek is soortgelyk aan dié in die ander fases en dit ondersteun Fase 10 –12. Flitskaarte vir Fase 10 – 13 Taakkaarte vir Fase 10–12


Dis ’n feit-boekies


ierdie ses pragtig gellustreerde nie-fiksie leesboeke is plaaslik vervaardig en is ontwerp om inligtingsboeke en navorsingslees op ’n prettige en lesersvriendelike manier voor te stel. Die boeke is propvol kleurvolle foto’s en illustrasies, met talle aktiwiteite om inligtingsleesvaardighede en begrippe aan te moedig.


90


Oxford University Press South Africa


OxfordSASchools


AFRIKAANS


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100